VOEDSELNOOD
Kospakkies projek in samewerking met Munisipaliteit, Kerke en vele vrywilligers gedurende Maart tot Julie 2020
FONDSE ONTVANG
Witzenberg Munisipaliteit | R200 000.00 |
John Smith Foundation | R287 000.00 |
CBI Bydrae | R53 000.00 |
Skenking uit gemeenskap | R110 000.00 |
Gratis vrugte en groente | R341 000.00 by benadering |
Sap skenkings | R75 000.00 by benadering |
TOTAAL | R1 006 000.00 |
---|
Kospakkie uitgedeel 00 6 streke van Witzenberg deur die Munisipaliteit met hulp van die Verkeersdepartement en CBI Bestuur.
5200 Kruideniersware pakkies @ R125 | R650 000.00 |
6820 Groente & Vrugte pakkies @ R50 | R341 000.00 |
Vrugte Sap | R75 000.00 |
TOTAAL | R1 006 000.00 |
---|
FOOD 4 WITZENBERG
Visie:
Om ‘n volhoubare nie winsgewende struktuur in die hele Witzenberg omgewing te skep met die doel om voedselnood te verlig.
Opsomming van projek.
- 6 Areas is reeds gevestig.
- KBV, P.A.Hamlet, Nduli, Ceres, Wolseley, Bella Vista en Tulbagh.
- Maaltye word 2 x per week voorsien.
- 2320 liter sop is versprei teen 3 porsies per liter = 11784 etes.
- Uitgawes vir 2020 (Sept tot Des.) = R 78 958
- Begroting vir 2021 R 25 000 p/m = R 300 000
- ons beplan om die fondse per area te bekom.
Baie dankie aan elke area koördineerders vir hulle samewerking en harde werk.
Groot dank gaan ook aan alle donateurs vir vars groentes, donasies en beskibaar stel van fasiliteite.