MANAGEMENT

MEET YOUR 2021 TEAM

We have a high-performance team of diverse and talented leaders that live our mission and values.

Our management team brings a modern, forward-thinking approach to the Ceres Business Initiative, using their expertise and knowledge to set the agenda for the future of Ceres and the surrounding area.

Agriculture & Related Businesses
Infrastructure & Public Transport
Security
Homeless Individuals

Name: Mauritz Walters
Email: mauritz@walters.co.za

Mauritz is op Ceres gebore en het by Charlie Hofmeyr gematrikuleer. Hy is tans ‘n besigheidsman en boer. Sy droom is “om myself te omring met positiewe en innoverende denkers wat altyd daarna streef om konstante groei in Ceres te verseker”.

Ceremonial Chairman of CBI
IT, Marketing & Tourism

Name: Danell du Toit
Email: danelle@dekeur.co.za

Danell was born and bred in the Koue Bokkeveld. She completed her high school at Paarl Gymnasium. She is the Managing Director of the De Keur Group and she strongly believes in Ghandi’s saying “Be the change that you want to see in the world”.

Liason between CBI & Witzenberg Municipality

Name: David Nasson
Email: david@witzenberg.gov.za

David is gebore in Ceres en het sy skoolloopbaan klaar gemaak by Ceres Sekondêr (voorheen Fred Gaum S.S). Hy is die Witzenberg Munisipaliteit se munisipale bestuurder. Sy boodskap aan Ceres is dat “Saam kan ons meer doen!”

Agriculture & Packhouses
CBI Auditorial Functions

Name: Johannes Engelbrecht
Email: johannes@dutoit.com

Johannes is in Piketberg gebore en het ook daar sy skoolloopbaan by HS Piketberg voltooi. Hy is huidiglik die Finansiële Direkteur by die Dutoit Groep. Sy droom vir Ceres is dat almal moet hande vat en vir Ceres ‘n spog dorp in die Wes-Kaap moet maak.

Education

Name: Henry Brown
Email: flipbrown@gmail.com

Henry Brown, al om bekend as Flip, is gebore in Ceres en het my skoolloopbaan aan Fred Gaum HS(Ceres Sekondêr) voltooi. Ek het die onderwys in Januarie 1982 betree en het na 38jaar, op 31.12.20219 as prinsipaal van Bella Vista Primêr afgetree. Ek het vir 38 jaar skole sport op verskillende vlakke verteenwoordig as kassier, sekretaris en voorsitter asook krieketafrigter.

Ek was ook betrokke by Excelsior Krieketklub, Ceres Krieketklub en Boland Krieket. In my 38 jaar in die onderwys het ek verskillende fondsinsamelings en toernooie georganiseer. Ek het gedien en dit geniet om geleenthede vir leerders te skep.

My leuse is: “Alles begin by my, maar dit gaan nie oor my nie.”
Ek glo in gehalte dienslewering vir almal in Ceres en Witzenberg.

Chairman of CBI
Liason, Strategy & Funding

Name: Naas van der Merwe
Email: chairman@cerescbi.co.za

Naas is in Clanwilliam gebore en het by HBS Boland gematrikuleer. Hy is die Hoof Uitvoerende Beampte by die Harmonie Groep en is in beheer van strategie, befondsing en skakeling vir CBI. Hy geniet wat hy doen op Ceres en is dankbaar vir die geleentheid om ‘n positiewe bydrae te maak tot die gemeenskap.

Finances & Treasurer

Name: Herman Fourie
Email: hermanf@frupak.co.za

Herman is in Kaapstad gebore en het sy skoolloopbaan by Hoër Jongenskool in die Paarl voltooi. Hy is die Finansiële Bestuurder by Goede Hoop Vrugte. Hy wil deur sy betrokkenheid by CBI ‘n positiewe bydrae lewer om die breër Witzenberg area nog ‘n beter plek te maak.

CBI Manager

Name: Jannie Conradie
Email: manager@cerescbi.co.za

Jannie is in Ceres gebore en het by Worcester “Boys High” gematriekuleer. Hy is ‘n oud onderwyser en Operasionele Bestuurder.Hy is dankbaar om deel te wees van ‘n dinamiese span wat Ceres en omgewing dien. Sy lewensleuse is om ‘n positiewe verskil in mense se lewens te maak deur goeie verhoudings te bou.

Infrastructure,
Small Businesses
Main Street Businesses
Liason with Technical Services

Name: Johan Mostert
Email: johan@jmgrp.co.za

Johan is in Villiersdorp gebore en het by HS de Villiers Graaff gematrikuleer. Hy is die Hoof Uitvoerende Beampte die JM Groep en bestuur die volgende portefeuljes namens CBI: Ceres infrastruktuur, Hoofstraat besighede, Skakeling met Tegniese Dienste by die Munisipaliteit. Sy droom is dat CBI die Ceres inwoners sal verenig en motiveer om saam ons dorp te ontwikkel tot ‘n wendorp in pas met ons pragtige natuurskoon.

Under Chairman of CBI
Environmental Conservation
Skoon Veld
Mitchell’s Pass Project

Name: Anton Reinecke
Email: areinecke@cfp.co.za

Anton was born in Durban and completed his high school at Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch. He is the Managing Director of Ceres Fruit Processors. He is looking forward to building towards a sustainable Ceres together with CFP through various activities.